Monday 26 November 2012

Die Rimpeleffek


Daar's 'n roering in die water!  Of 'n rimpel effek op die wol front.  My vriendin en buurvrou Michelle, is besig met die allermooiste rimpel kombers.  Kyk net hoe mooi is daardie kleure.  Ek is elke keer verstom oor hoe vinnig sy leer hekel het, en hoe netjies sy werk.

 


Intussen is ek ook besig met een, so ons kan gereeld vergelyk.  Ek dink op die oomblik is Michelle loshande voor!




1 comment:

  1. Lieflik Elsa. Ek hou van die kleure wat jy gebruik.

    ReplyDelete